Om te verseker dat elkeen van ons kliënte daarin slaag om hul persoonlike welstandsdoelwitte te bereik, bied ons die volgende fasiliteite aan:
- Kardiovaskulêre area li>
- Persoonlike instrukteurs li>
- Binnenshuise verhitte swembad li>
- Aerobics studio li>
- Spinning studio li>
- Veilige parkering li>
- Aqua aerobics li>
- Gewigte area li>
- Skoonheidsalon li>
- Stoomkamer li>
- Circuit li>
Ul>
Ons ontwerp ‘n program vir elkeen van ons kliente se persoonlike behoeftes.
Ons kies uit die onderstaande dienste en gee wetenskaplike advies aan ons kliënte:
- Welstand vir ‘n leeftyduitdaging li>
- Kardiovaskulêre programme li>
- Liggaamsbouprogramme li>
- Rehabilitasieprogramme li>
- Sportspesifieke programme li>
- Programme vir diabetes li>
- Gewigsverliesprogramme li>
- Korporatiewe programme li>
- Dieëtplan li>
Ul>